Ek kan nie glo dat tyd so vlieg nie. Ek het op 26/03/2004 by Koopkrag aangesluit en ek wil graag my opregte dank en waardering uitdruk vir die uitstekende diens wat ek deur die jare ontvang het. Die personeel was nog altyd professioneel, en baie vriendelik en behulpsaam. Een van my gunsteling redes om 'n Koopkrag lid te wees, is die Desember bonus. Ek gebruik my kaart vir bykans alles, van kos tot petrol. As 'n mens 'n moeilike maand het, of iets groots moet koop, is die begrotingsfasiliteit van onskatbare waarde. Ek sien uit daarna om nog vele jare 'n trotse lid van hierdie wonderlike instansie te wees, en sal sonder enige probleme Koopkrag aanbeveel aan ander mense.
I recently signed up as a new member and was very impressed with the prompt service I’ve receive from the Koopkrag team. They’ve assisted me throughout the entire sign-up process and they even came to personally deliver my new card
Thank you for the excellent service once again! This is the service that we have come to expect from Koopkrag over the years